2024 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2024 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2024 verkiesing kan hier gevind word.
C. Ryan S.
Erica F.
Rachel L.
Tish S.
- Resultate
Daar was 4 kandidate wat vir 2 setels meegeding het. Erica Frank and Rachel Linton in die 2 oop setels ingestem deur OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) lede
- OTW Raad 2024
Anh P
Erica F
Jennifer H
Kathryn S
Rachel L
Qiao C
Zixin Z
2023 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2023 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2023 verkiesing kan hier gevind word.
Anh P
Jennifer H
Kathryn S
Qiao C
Zixin Z
- Resultate
Heather McGuire het voor die 2023-verkiesing uitgetree. Direkteur Natalia Gruber het in Julie 2023 ook bedank. Daar was dus aan die begin van hierdie verkiesingsveldtog 5 kandidate wat vir 5 setels meegeding het (twee van hulle ’n gedeeltelike termyn van twee jaar). Anh Pham, Kathryn Soderholm en Qiao Chu is deur OTW-lede in die 3 oop setels ingestem. Die oorblywende kandidate, Jennifer Haynes en Zixin Zhang (in alfabetiese volgorde), is verkies om die twee gedeeltelike termyn setels te vul (vanaf 1 Oktober).
- OTW Board 2023
Anh P
Jennifer H
Kathryn S
Kari D
Michelle S
Qiao C
Zixin Z
2022 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2022 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2022 verkiesing kan hier gevind word.
Heather M
Michelle S
Natalia G
Noémie B
Tiffany G
- Resultate
Raadslid E. Anna Szegedi het voor die verkiesing bedank. Daar was dus aan die begin van die verkiesing 5 kandidate wie vir 3 setels meegeding het, waarvan een ’n gedeeltelike termyn van 2 jaar was. Heather McGuire en Natalia Gruber was verkies tot die 2 oop setels deur OTW lede. As die kandidaat wie derde geplaas het in die verkiesing, was Michelle Schroeder verkies om te dien vir die oorblywende 2 jaar van Anna se termyn, vanaf 1 Oktober.
- OTW Raad 2022
Alex Tischer
Antonius Melisse
Heather McGuire
Jess White
Kari Dayton
Michelle Schroeder
Natalia Gruber
2021 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2021 verkiesing gebruik is, kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2021 verkiesing kan hier gevind word.
Antonius Melisse
E. Anna Szegedi
Kari Dayton
Laure Dauban
- Resultate
Aan die begin van hierdie verkiesingsveldtog was daar 4 kandidate wie vir 2 setels meegeding het. Raadslid Kati Eggert het tydens die verkiesing bedank, en het ’n bykomende leë setel gelos. E. Anna Szegedi en Kari Dayton was verkies tot die 2 oop setels deur OTW lede. As die kandidaat wie derde geplaas het in die verkiesing, was Antonius Melisse verkies om vir die oorblywende 2 jaar van Anna se termyn te dien, vanaf 1 Oktober.
- OTW Raad 2021
Alex Tischer
Antonius Melisse
E. Anna Szegedi
Jess White
Kari Dayton
Kirsten Wright
Rebecca Sentance
2020 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2020 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2020 verkiesing kan hier gevind word.
Alex Tischer
Jess White
Kati Eggert
Nicole Abraham
Tyme LaDow
Zoë Tucker
- Resultate
Aan die begin van hierdie verkiesingsveldtog was daar 6 kandidate wie vir 3 setels meegeding het. Tyme LaDow het onttrek, wat 5 kandidate gelaat het. Alex Tischer, Jess White, en Kati Eggert was tot die 3 oop setels verkies deur OTW lede.
- OTW Raad 2020
Alex Tischer
Jess White
Kati Eggert
Kirsten Wright
Lex de Leon
Natalia Gruber
Rebecca Sentance
2019 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2019 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2019 verkiesing kan hier gevind word.
Astrid Olin
Kirsten Wright
Morgan Schroeder
Rebecca Sentance
- Resultate
Aan die begin van hierdie verkiesingsveldtog was daar 4 kandidate wie vir 2 setels meegeding het. Astrid Olin het onttrek, wat 3 kandidate gelaat het. Kirsten Wright en Rebecca Sentance was tot die 2 oop setels verkies deur OTW lede.
- OTW Raad 2019
Claire P. Baker
Danielle Strong
Jessie Casiulis
Kirsten Wright
Lex de Leon
Natalia Gruber
Rebecca Sentance
2018 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2018 verkiesing gebruik is kan hier gevind word..
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2018 verkiesing kan hier gevind word.
C. Ryan Smith
Lex de Leon
Michelle Schroeder
Natalia Gruber
- Resultate
Daar was 4 kandidate wie vir 2 setels meegeding het. Lex de Leon en Natalia Gruber was tot die 2 oop setels verkies deur OTW lede.
- OTW Raad 2018
Claire P. Baker
Danielle Strong
Jessie Camboulives
Kristina Busse
Lex de Leon
Natalia Gruber
Priscilla Del Cima
2017 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2017 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2017 verkiesing kan hier gevind word.
Claire P. Baker
Danielle Strong
Erica Dulin
Gimena Calixto
Jessie Camboulives
Milena Popova
- Resultate
Daar was 6 kandidate wie vir 3 setels meegeding het. Claire P. Baker, Danielle Strong en Jessie Camboulives was tot die 3 oop setels verkies deur OTW lede.
- OTW Raad 2017
Atiya Hakeem
Claire P. Baker
Danielle Strong
Jessie Camboulives
Kristina Busse
Matty Bowers
Priscilla Del Cima
2016 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2016 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2016 verkiesing kan hier gevind word.
James Beal
Kristina Busse
Priscilla Del Cima
- Resultate
Daar was 3 kandidate wie vir 2 setels meegeding het. Kristina Busse en Priscilla Del Cima was tot die 3 oop setels verkies deur OTW lede.
- OTW Raad 2016
Alex Tischer
Aline Carrão
Atiya Hakeem
Katarina Harju
Kristina Busse
Matty Bowers
Priscilla Del Cima
2015 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2015 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2015 verkiesing kan hier gevind word.
Alex Tischer
Aline Carrão
Andrea Horbinski
Atiya Hakeem
Daniel Lamson
Katarina Harju
Matty Bowers
Nikisha Sanders
- Resultate
Aan die begin van hierdie verkiesingsveldtog was daar 8 kandidate wie vir 2 setels meegeding het. Die 2015 Raad het vir Nikisha Sanders vanaf die stembrief verwyder en Dan Lamson het onttrek, wat 6 kandidate gelaat het. ’n Verkiesing was gehou en Atiya Hakeem en Matty Bowers was tot die 2 oop setels verkies deur OTW lede. Nadat die 2015 Raad Andrea Horbinski tot ’n leë setel verkies het wat nie beskikbaar was tydens die verkiesing nie, het OTW lede en die verkiesingskomitee protes aangeteken. Die 2015 Raad het bedank, wat Atiya en Matty aan bewind gelaat het. Atiya en Matty het toeAlex Tischer, Katarina Harju en Aline Carrão aangewys tot die Raad.
- OTW Raad 2016
Alex Tischer
Aline Carrão
Atiya Hakeem
Katarina Harju
Matty Bowers
2014 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2014 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2014 verkiesing kan hier gevind word.
Soledad Griffin
Margaret J. MacRae
Jessica Steiner
- Resultate
Drie kandidate het hulself beskikbaar gestel vir drie Raad setels; daar is gevolglik geen verkiesing in 2014 gehou nie.
- OTW Raad 2015
Eylul Dogruel
Soledad Griffin
Andrea Horbinski
Margaret J. MacRae
Cat Meier
Jessica Steiner
2013 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2013 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2013 verkiesing kan hier gevind word.
Anna Genoese
- Resultate
Een kandidaat het hulself beskikbaar gestel vir drie Raad setels; daar is gevolglik geen verkiesing in 2013 gehou nie. As gevolg van die tydsberekening van die kandidaatskapsverklaring, was ’n volledige kandidaatskapsproses nie uitgevoer nie.
- OTW Raad 2014
Franzeska Dickson
Eylul Dogruel
Anna Genoese
Andrea Horbinski
Cat Meier
Nikisha Sanders
2012 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2012 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2012 verkiesing kan hier gevind word.
Franzeska Dickson
Eylul Dogruel
Andrea Horbinski
- Resultate
Drie kandidate het hulself beskikbaar gestel vir drie Raad setels; daar is gevolglik geen verkiesing in 2012 gehou nie. Na die verkiesing was Maia Bobrowicz en Cat Meier aangewys om leë setels te vul wat deur uitgaande Direkteure gelaat is.
- OTW Raad 2013
Julia Beck
Maia Bobrowicz
Franzeska Dickson
Eylul Dogruel
Ira Gladkova
Andrea Horbinski
Cat Meier
Kristen Murphy
Nikisha Sanders
2011 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2011 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2011 verkiesing kan hier gevind word.
Julia Beck
Naomi Novik
Lucy Pearson (Kandidaatskap onttrek op 12 November 2011)
Betsy Rosenblatt
Nikisha Sanders
Jenny Scott-Thompson
- Resultate
Ses kandidate het hulself beskikbaar gestel vir vier Raad setels; daar is gevolglik ‘n verkiesing gehou in 2011. Die verkose kandidate, in alfabetiese volgorde volgens van, was Julia Beck, Naomi Novik, Nikisha Sanders, en Jenny Scott-Thompson.
- OTW Raad 2012
Julia Beck
Francesca Coppa
Ira Gladkova
Kristen Murphy
Naomi Novik
Nikisha Sanders
Jenny Scott-Thompson
2010 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2010 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Inligting oor die kandidate in die 2010 verkiesing kan hier gevind word.
Hele Braunstein
Francesca Coppa (sittend)
Ira Gladkova
Kristen Murphy
- Resultate
Vier kandidate het hulself beskikbaar gestel vir drie Raad setels; daar is gevolglik ‘n verkiesing gehou in 2010. Die verkose kandidate, in alfabetiese volgorde volgens van, was Francesca Coppa, Ira Gladkova en Kristen Murphy. Elizabeth Yalkut het na die verkiesing uitgetree, so Hele Braunstein was aangewys om haar setel te vul.
- OTW Raad 2011
Rachel Barenblat
Francesca Coppa, PhD
Ira Gladkova
Sheila Lane
Allison Morris
Kristen Murphy
Hele Braunstein
2009 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2009 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Allison Morris
Elizabeth Yalkut
- Resultate
Twee kandidate het hulself beskikbaar gestel vir twee Raad setels; daar is gevolglik geen verkiesing in 2009 gehou nie.
- OTW Raad 2010
Naomi Novik (Voorsitter)
Rachel Barenblat
Francesca Coppa, PhD
Sheila Lane
Allison Morris
Rebecca Tushnet, JD
Elizabeth Yalkut
2008 Verkiesing
- Tydlyn
Die tydlyn wat in die 2008 verkiesing gebruik is kan hier gevind word.
- Kandidate
Rachel Barenblat
Sheila Lane
- Resultate
Twee kandidate het hulself beskikbaar gestel vir twee Raad setels; daar is gevolglik geen verkiesing in 2008 gehou nie.
- OTW Raad 2009
Naomi Novik (Voorsitter)
Rachel Barenblat
KellyAnn Bessa
Francesca Coppa, PhD
Susan Gibel, JD
Sheila Lane
Rebecca Tushnet, JD
Stigtende OTW Raad
Die eerste raad is saamgestel uit diegene wat gereageer het op ’n versoek in Junie 2007 vir individue wat bereid is om vir by die organisasie te dien. Raadslede is gekies deur OTW-stigter Naomi Novik. Sy was veral geïnteresseerd daarin om ’n span saam te stel uit individue met die vaardighede en ondervinding wat nodig is om die infrastruktuur – insluitend handves – van ’n nie-winsgewende organisasie te bou.
- OTW Raad (2007-2008)
Naomi Novik (Voorsitter)
KellyAnn Bessa
Francesca Coppa, PhD
Cathy Cupitt, DCA
Susan Gibel, JD
Michele Tepper, PhD
Rebecca Tushnet, JD